Junior Youth Camp 29 Sept – 3 Okt 2017
Met groot opgewondenheid en vol hoop en verwagting pak ons die pad aan na die “Survivor” jeugkamp by Drie Riviere vanaf 29 September tot 3 Oktober. Die eerste aand begin met spanne indeel en skatte-jag. Dit laat almal sommer lekker rondhardloop en breek die ys sommer gou gou. Dag 1 se tema: SONDER JESUS IS EK VERLORE Oggend bybelstudie lees ons vir hulle( Lukas 15:1-10 ) Ons vertel vir hulle dat hulle vir God van groot waarde is en dat hy als wil doen om jou te […]