Junior Youth Camp 2-6 Oct 2015

​‘Joining God’s army’ was the theme for the Junior Youth Camp held at Three Rivers Youth Camp Centre from 2 to 6 October 2015. Friday evening there was a treasure hunt planned for the kids where they had to figure out riddles, do plays and even make a human pyramid to get the next clue.“Signing up” was the theme for Saturday.  Each child had to make a decision to sign up for the army of the Lord.  The army theme was carried through the day and […]

Loading

Share This Content Via:

Do not get stale

Today was one of those days.  In the little experience I have, I know it is time to be still and listen to the voice of my Father.  Otherwise the father of lies will get to me.  I got home and just started to read the Word. Klaagliedere  sê dit mos: “Alles kom tot niks, sê die Prediker, tot niks.” Since I returned to the Lord in 2008 after a ‘luke warm life’ of 13 years, I pray almost every day:  “Lord, I never want to be […]

Loading

Share This Content Via:

Is ons lankmoedig?

2 Kor. 5 v 9: Daarom lê ons ons ook ywerig daarop toe, of ons inwoon of uitwoon, om Hom welbehaaglik te wees. 10: Want ons moet almal voor die regterstoel van Christus verskyn, sodat elkeen kan ontvang wat hy deur die liggaam verrig het, volgens wat hy gedoen het, of dit goed is of kwaad. Ek was vandag in die bank in Heilbron omdat ons nie so ‘n ding het hier in Petrus Steyn nie. Wat ‘n belewenis! ‘n Baie goed geklede vrou het haar stemmetjie so verhef dat dit eintlik ‘n verleentheid was […]

Loading

Share This Content Via:

Stand Forth!!

“And He entered again into the synagogue; and there was a man there which had a withered hand.  And they watched him, whether he would heal him on the Sabbath day; that they might accuse him.  And he saith unto the man which had the withered hand, Stand forth.”  Mark 3:1-3As we read this account of the man with the withered hand, the Lord teaches us many principles.  How many of us walk around with a withered hand?  There is a part of you that has shrunk and […]

Loading

Share This Content Via:

9 Sept 2015

Please pray for Scott Wheeler & René Welgemoed ministering to brethren in Tanzania 12 – 20 Sept 2015.Bid vir die mannekamp op 25-27 Sept 2015Ons innigste meegevoel met Paul de Klerk en Etrese de Klerk met die afsterwe van hulle pa.Innigste meegevoel met Kobus Steyn met sy ouma se afsterwe. […]

Veg soos sissies

Hoeveel keer wonder ons as vroue nie waar is ons plek nie?  Wat is my plek in my huwelik, wat is my plek in my gesin en wat is my plek in die kerk?  Die Here het my so bemoedig uit Rigters 4 soos ek die storie van Debora gelees het. “And Deborah, a prophetess, the wife of Lapidoth, she judged Israel at the time.  And she dwelt under the palm tree of Deborah between Ramah and Bethel in m […]

Loading

Share This Content Via:

Dankie – Van der Westhuizen Gesin

Ek sal U verhoog, Here, want U het my opgetrek en my vyande oor my nie laat bly wees nie. Here my God, ek het U aangeroep om hulp en U het my gesond gemaak. Ps 30:2-3 Hierdie afgelope twee maande sou nie moontlik gewees het sonder julle omgee, liefde en gebede nie. Waar ons woorde en krag opgehou het, het julle gebede ons gedra. Baie dankie. Ons is so dankbaar om deel van Petrus Steyn te wees! Ons wil rerig saam die Psalmdigter sê: ” Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, j […]

Mienje van der Westhuizen

Op 2 Julie 2015 hoor ons dat ons liefste Mienje, dogtertjie van GF en Nadia van der Westhuizen, in die ISE in Bloemfontein opgeneem is.  Sy het ‘n virus opgetel en haar nierfunsie en organe is daardeur aangeval.  Ons as fellowship het dadelik begin bid vir klein Mienje.  Daar is ‘n gebedsbyeenkoms gereël vir daardie aand waarin ons almal ernstig vir Mienje ingetree het.  Die vroue van die fellowship het ook besluit om ‘n 24 uur gebedskring te begin vir […]

Loading

Share This Content Via: