Lloyd Osborn 09 February 1940 – 13 July 2017

​On 13 July 2017 our beloved uncle Lloyd were promoted to glory to be with the Lord.Uncle Lloyd was truly, like Quinton said, our shadow.  He was quiet and always there. A beautiful memorial service was held on 18 July 2017 where Rene encouraged all present with ministry from Eksodus 3.  He remembered his father in law as the silent warrior, never complaining. Uncle Lloyd went through life facing the battles of life, but through them he found a […]

Loading

Share This Content Via:

Tanzania Jul 2016

Please pray for Rene Welgemoed and Danie Botha who went to Tanzania to encourage the brethren there in their work and to preach the gospel to all that cross their paths.  Pray for a move of God’s Spirit.   Danie and Michael Mafie in Arusha. […]

9 Sept 2015

Please pray for Scott Wheeler & René Welgemoed ministering to brethren in Tanzania 12 – 20 Sept 2015.Bid vir die mannekamp op 25-27 Sept 2015Ons innigste meegevoel met Paul de Klerk en Etrese de Klerk met die afsterwe van hulle pa.Innigste meegevoel met Kobus Steyn met sy ouma se afsterwe. […]

Dankie – Van der Westhuizen Gesin

Ek sal U verhoog, Here, want U het my opgetrek en my vyande oor my nie laat bly wees nie. Here my God, ek het U aangeroep om hulp en U het my gesond gemaak. Ps 30:2-3 Hierdie afgelope twee maande sou nie moontlik gewees het sonder julle omgee, liefde en gebede nie. Waar ons woorde en krag opgehou het, het julle gebede ons gedra. Baie dankie. Ons is so dankbaar om deel van Petrus Steyn te wees! Ons wil rerig saam die Psalmdigter sê: ” Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, j […]

Mienje van der Westhuizen

Op 2 Julie 2015 hoor ons dat ons liefste Mienje, dogtertjie van GF en Nadia van der Westhuizen, in die ISE in Bloemfontein opgeneem is.  Sy het ‘n virus opgetel en haar nierfunsie en organe is daardeur aangeval.  Ons as fellowship het dadelik begin bid vir klein Mienje.  Daar is ‘n gebedsbyeenkoms gereël vir daardie aand waarin ons almal ernstig vir Mienje ingetree het.  Die vroue van die fellowship het ook besluit om ‘n 24 uur gebedskring te begin vir […]