Hulk Smash-lewe
Soos ons een naweek om die kampvuur sit op die plaas, sien ek my broer se seuntjie stap na ‘n tak wat te groot is om in die vuur te gooi. Ek sien hy probeer vir hom ‘n takkie afbreek, maar kry dit nie reg nie. Die volgenede oomblik skree hy: “HULK SMASH!!” en spring die tak plat. Met ‘n groot glimlag tel hy die houtjies op om in die vuur te gooi. Die vraag het by my opgekom: Wat weerhou ons van ‘n HULK-SMASH-lewe? W […]
![]()