Met groot opgewondenheid en vol hoop en verwagting pak ons die pad aan na die “Survivor” jeugkamp by Drie Riviere vanaf 29 September tot 3 Oktober. Die eerste aand begin met spanne indeel en skatte-jag. Dit laat almal sommer lekker rondhardloop en breek die ys sommer gou gou. Dag 1 se tema: SONDER JESUS IS EK VERLORE Oggend bybelstudie lees ons vir hulle( Lukas 15:1-10 ) Ons vertel vir hulle dat hulle vir God van groot waarde is en dat hy als wil doen om jou te […]
Op 22 Sept 2017 het Petrus Steyn en Heilbron Fellowship ‘n Junior Jeug pizza aand gehou. Wat ‘n mooi, geseende aand. Ons wou graag ‘n geleentheid skep waar die laerskool kinders saam kan kuier en spontaan iets leer uit God se Woord en om hul aan te moedig om die Jeug Kamp (29 Sept -3 Okt 17 ) by te woon. Natuurlik is kinders altyd honger en ons vul hulle magies met heerlike pizza. Elkeen kry kans om sy eie pizza te bou en kies hulle eie bestan […]
For the first time we had a four day camp starting on Thursday evening. The ministry was absolutely powerful and the Lord started working on the hearts of all there. The Lord was preparing the soil of our hearts. And so the seed of the Word was sown into our hearts, being watered all the time by ministry. To see the confirmation of each ministry through other ministries and testimonies was a true reflection of the glory and power of God. The pinnacle of the working in our he […]
What a way to start off a year, in the mountains surrounding Clarens in the Freestate. In total awe of God’s splendor in His creation, we were set to experience even greater work to be done in our lives. The Lord had it all planned from the rainy wet days, so we could work on getting to know one another and form relationships to sunny days in which we could bask in what the Lord has done. But don’t let me tell you, here are some of the many testimonies of those who attended the camp […]
Dink aan die Vrystaat en jy dink aan ‘n plaasdam, mielielande en potjiekos. In eg Vrystaatste tradisie is dit ook hoe ons in Petrus Steyn die jaar afgesluit het. Op Sondag 4 Desember 2016 was ons almal se bakkies en karre gelaai en het ons saam afgesit na oom John Mentz, ‘n boer van Petrus Steyn, se plaasdam. Die mielies kom mooi op en die lande lyk groen oppad dam toe. Daar gekom begin elkeen sy plekkie skrop vir ‘n heerlike dag van visvang, fel […]
On the weekend of the 19th to the 21st of August a group of young adults got together for a weekend of wonderful fellowship and to encourage each other. We were hosted by Uncle Jorge and Aunty Wilma, who really looked after us well, on the banks of the Vaal Dam. We had a number of meetings where we really enjoyed singing and worshiping the Lord. The Lord spoke to us to make sure that we have put the Lord first in our lives and that we need to be in His plan! A long walk along the dam was […]
Die kreet: “Ja vir Jesus!” het deur die strate van Petrus Steyn opgeklink op Saterdag 13 Augustus toe ‘n groep kinders van Petrus Steyn en Heilbron op ‘n sleepwa deur Petrus Steyn gery het. Die Ja vir Jesus-byeenkoms is gereël deur Petrus Steyn Fellowship en die tema was Joh 8:12 – Jesus is die lig vir die wêreld. Met ‘n groot opgewondenheid het ongeveer 40 kinders en volwassenes namiddag bymekaar gekom en daar is afgeskop me […]
Hierdie briefie het MG Beukes (10 jaar) geskryf vir homself. Sy ma het dit in sy lessenaar gevind en met sy toestemming deel ons dit graag met almal.MG skryf:”Jesus het opgestaan van die dood. Selfs het mense nie in Hom geglo nie tot Hy opgestaan het. Hy het selfs die laaste ete saam met die dissipels geëet. Een van die dissipels wat vir Hom die liefste was, het gehuil. Jesus het gewas en hy het vir Jesus gesê ‘Jy (U) gaan nie my voete […]
1 Peter 5:4 “And when the chief Sheperd appears, you will receive the unfading crown of glory.” 6 Jarige Kaylie de Bruyn het hierdie prentjie geteken en dit as volg aan haar ma Machel verduidelik: Kaylie se woorde:Jesus het aan die kruis vir ons gesterf. Sy bloed het op ons geval en ons skoon gewas. Jesus se liefde is baie groter as die wêreld se liefde. Die wêreld se liefde hou net ‘n rukkie. Hy het Sy hemelse kroon gelos en ‘n doringkroon […]