Over three evenings the Lord has moved in a mighty way in Frankfort and Petrus Steyn. There was a mighty move of the Holy Spirit and people got baptised with the Holy Spirit with evidence of speaking in tongues.
Thursday 30 July, Frankfort:
During the meeting in Frankfort the Holy Spirit just took over the meeting. Hearts were soft and the Spirit could move with power. Even children got filled with the Holy Spirit in this mighty move of the Spirit. We give all the glory to God for His mighty work of power.
Tuesday 04 August, Petrus Steyn:
During worship this Tuesday evening the Holy Spirit started to move and hearts were softened. As the worship continued and prayers started the Spirit moved in a mighty way. It was like the shaking of Acts 4. There were moments of united prayer and singing in tongues and then there were moments of utter silence as we just sat in the presence of the Lord and were washed by wave upon wave of the Holy Spirit. The Lord shook His church again and we left ready and equipped to bring the gospel with boldness.
Wednesday 27 August, Petrus Steyn:
During the Wednesday prayer meeting we had a receiving meeting and went to the prayer meeting with the heart to wait on the Lord for the infilling of the Holy Spirit. During the prayers the Lord already started to work in every heart and not long after people started to ask for prayer. We laid hands on each other and prayed for each other. Someone asked for prayer for a neck injury that she is struggling with. As we prayed for her there was a move of power and in that moment the gift of faith rose in everyone’s hearts. Her testimony is that as we prayed for her she felt how the vertebrae came in line again. Full healing of the Lord. There were tongues and interpretation and as we prayed people received a liberty in the gift of tongues. It was such a powerful evening with the Holy Spirit moving and burning away all chaff.
Here are a few testimonies on these 3 evenings.
30 Julie 2020 – Uitstorting van die Heilige Gees in Frankfort
Om vol van die Heilige Gees te wees en in tale te bid, was ‘n behoefte in my hart. ‘n Week of twee tevore het ek tot God gebid om my te help met vergifnis.
René het die spesiale aand ‘n kort teaching gegee. Dit het gegaan oor die Rooi See – staan stil en moenie vrees nie. Wat vir my uitgestaan het, was “that my faith must rise.” My challenge is to take what God has already done / paid for me. I must stand still and let God fight for me.
Ons het gebid en geworship. Die wat wou, kon opstaan en voor gaan staan, sodat broers en susters saam kon bid. Omtrent ALMAL was daar voor. Die broers en susters wat reeds in tale kon bid, het met vrymoedigheid en in oorgawe gebid en geworship.
As ek gebid het, het die onderste gedeelte van my mond so begin bewe. Daar was twyfel dat dit dalk nie die Heilige Gees was nie…. Na uiteindelike oorgawe, het “woorde”begin uitkom!!
Die Heilige Gees was so teenwoordig, dit het geklink of ons saam met engele in die hemel sing. Dit was ‘n amazing oomblik en experience!!
Jessica
Afwagting Opwinding Vrede Vryheid JOY Dankbaarheid
Daar is, volgens my, nie in ‘n “normale”taal die woorde om te beskryf wat gebeur en wat gevoel word tydens die uitstorting van die Heilige Gees nie!! Dit is GROOT. Dit is oorweldigend. Dit is “my hart loop oor” van strome lewende water!! (en dan kom dit sommer soms by ons oë ook uit).
It’s beginning to rain, hear the voice of the Father………And I promise to pour My Spirit out on your sons and your daughters……
And hath raised us up together, and made us sit together in heavenly places in Christ Jesus. (Eph. 2:6)
Wat ‘n wonderlike voorreg om te kon sien hoe God Sy beloftes WAAR maak en te sien hoe spesiaal en uniek Hy met elke kind, oud en jonk, van Hom werk. Ek het ‘n eerbiedige dankbaarheid omdat ek kon beleef en sien hoe God ons kindertjies vul en toerus met die Heilige Gees. Dit is elke keer ‘n onbeskryflike belewenis om “heavenly places” saam met boeties en sussies te ervaar!! Aan God kom toe AL die LOF en die EER en die HEERLIKHEID!!
My hart loop steeds oor!!
Lizanne
Petrus Steyn – Uitstorting van die Heilige Gees – 4 Aug en 27 Aug
Toe daar vir my gevra is of ek n getuienis kan skryf oor my taal wat ek gekry het, was my eerste gedagte hoe verduidelik mens so iets.
Ek gaan op my manier probeer verduidelik wat ek beleef het.
Dis n paar jaar al wat ek die begeerte het om my taal te kry. Daar is vir my gebid by prayer meetings en by kampe ens, maar die “eie ek” het my heeltyd gekeer.
Ek het heeltyd in my agter kop gehad as daar n klank of woord uitkom praat ek nie net agter ander mense aan nie?
Ek het so 3 jaar terug by n vroue kamp in gebed n klank gemaak wat vir my snaaks geklink het, maar het net aanhou die klank maak.
Ek het altyd sag vir myself gebid, maar ek het begin as ons as fellowship in gebed gaan meer en meer hard in Afrikaans gebid.
So het ek ook gemaak een Dinsdag aand in gebed en die Heilige Gees het so beweeg tussen ons almal. Terwyl ek nog Afrikaanse woorde wou sê, eweskielik kom daar net klanke uit. Ek het net aanhou bid en hoe meer ek in diepte bid hoe meer het klanke verander en dit meer soos woorde begin klink.
Ek het vir niemand vertel nie, want dit was net n paar klanke en daai ding in my kop het vir my gesê dis nie ń voldoende taal nie.
Ń paar weke later die Woensdag het ons prayer meeting met die doel om te bid vir die wat taal wil kry. Ek was glad nie in my hart reg vir die aand nie, maar het nogsteeds bygewoon.
Ons het gebid en ek het net heeltyd die klanke gebid. Daar was nog steeds iets wat my terug gehou het.
Die Donderdag toe kry ons ń boodskap dat daar van ons fellowship mense se plaas in gevaar is-as gevolg van veld brande.
Ek het in my kamer kom sit en my ore toe gedruk om al die klanke van die buite lewe stil te maak en daardie aand op my bed het ek net meer en meer in my taal begin bid. Daardie aand waar ek alleen was het ek werklik gevoel of ek sweef.
Ek kan net getuig dat God goed en getrou is. Dit het vir my n paar jaar gevat en ek is nog soos n baba wat haar eerste woorde leer, maar ek het iets nuuts geproe van God se wonder en ek gaan aanhou eet van dit.
God is goed
Anneri Jonker
Vir die vlees was dit een van die koudste dae wat toe so lekker geword het. Die 26ste Augustus is n dag om te onthou.
Ek het kort na my water doop vir Rene gevra hoe weet ek of ‘n taal of getuienis van Jesus af kom. Gelukkig weet hy ek is ‘n prentjie mens en hy sê toe: “ Wanneer dit voel soos ‘n Cokebottel wat oorloop.”
Ek het so lank gebid en verlang daarna. Stuk stuk het ek woorde gekry. Vir Jesus is niks onmoontlik nie. Hy ken my spraak beperkings en dat ek sukkel om te praat. Die mens se kop is maar anders bly blokkasies maak.
Ekt gewag vir daai borrels van Jesus, want ek wou nie uit my eie praat nie. Dit het n tydjie gevat.
Daardie Woensdag oggend het ‘n sussie my gebel en gevra ek moet asseblief saam bid en solank my hart voorberei, ons wil die aand by die prayer meeting wag vir die doping met die Heilige Gees. Ek het die res van die dag gebid. Ek kan onthou al wat ek gevra het is Jesus se wil.
Ten spyte van die koue weet het ek so ‘n warm gevoel gehad daardie aand. Ek het seker gemaak niks kan my keer om te gaan nie. Ek was baie vroeg en het eers ‘n paar keer om die blok gery voor ek ingegaan het.
Ek was nog nooit so kalm nie. Terwyl ons bid het die Jesus borrels gekom. Die volgende oomblik kom daar hard ‘n taal uit my mond uit. Ek het nie eers een keer gehakkel nie. Jesus is wonderlik. Die uitleg was oor jou lig wat moet skyn vir Jesus.
Dit was fantasmagories. Dit voel of ek in ‘n kokon toegevou was. Ek het nie eers koud gekry verder nie. Jesus is groter as ons vrese.
Christi Odendaal