Deur die oë van ‘n kind: Kaylie se prentjie

1 Peter 5:4 “And when the chief Sheperd appears, you will receive the unfading crown of glory.”

6 Jarige Kaylie de Bruyn het hierdie prentjie geteken en dit as volg aan haar ma Machel verduidelik:

​

Kaylie se woorde:

Jesus het aan die kruis vir ons gesterf.  Sy bloed het op ons geval en ons skoon gewas.  Jesus se liefde is baie groter as die wêreld se liefde.  Die wêreld se liefde hou net ‘n rukkie.  Hy het Sy hemelse kroon gelos en ‘n doringkroon gekry en Hy het vir ons ‘n kroon saamgebring.

Ons is Koningskinders.

Kaylie de Bruyn

Loading

Share This Content Via: