Relationship weekend testimony 28-29 May 2021

Die laaste ding wat ek verwag het om so oor gechallenge te word op ñ relationship weekend is die belangrikheid van die gospel. Ek het met n moeilike hart die naweek ingegaan na ñ paar weke se werk en ek was op ñ plek wat my flesh gevoel het die calling is te moeilik. Dit het gevoel dit is net teveel om die Here voluit te serve. Die Here het my in daai plek kom meet en so kom challenge oor die calling en sulke truth op my hart gelê om net weer te besef die amazing werk wat aan die kruis gedoen is vir ons, die amazing planne wat die Here vir ons het en dat dit ons reasonable sacrifice is om alles vir Hom te gee. Ek was so convicted van vooraf net om weer regtig die calling te antwoord en so overwhelmed dat die minste wat ek kan doen is om my alles vir Hom te gee, want Hy het alles vir my gegee.

Rom 12:1

Carla Breytenbach

Loading

Share This Content Via: