DAT JY MY SAL LIEFHÉ MET JOU HELE HART…. DIS AL
Hosea 2:18-19″Ek gaan jou My bruid maak vir altyd. Ek gaan jou aan My bind deur My weldade en My goeie sorg, deur My liefde en My ontferming.Ek gaan jou aan My bind deur My onverbreekbare trou sodat jy aan My, die Here toegewy sal wees.”As jy my moet vra wat is my gunsteling boek in die Bybel, sal die Boek Hosea los hande die nobel prys wen in my hart. Dis ‘n boek wat keer op keer my hartsnare kom roer en my elke keer ‘n bietjie meer laat verstaan hoe diep God se liefde vir my is.Hosea &nb […]