GOD IS LEWE EN GOD IS GENOEG

​Death          Total Deaths      New Deaths Bekommernis, Onsekerheid, vrees en baie ander emosies is die werklikheid wat elke dag deel van ons lewe geword het. Klein Hannes, ‘n vriendin van my se seuntjie het my gister laat glimlag toe hy sy mamma vra of hy nog n kind gaan wees as die lockdown verby is…… Dis Hannes se bekommernis, maar wat is joune en myne? En soos ons gesigte verskil, so verskil die vrees en die emosies wat in el […]

Loading

Share This Content Via:

DAT JY MY SAL LIEFHÉ MET JOU HELE HART…. DIS AL

Hosea 2:18-19″Ek gaan jou My bruid maak vir altyd. Ek gaan jou aan My bind deur My weldade en My goeie sorg, deur My liefde en My ontferming.Ek gaan jou aan My bind deur My onverbreekbare trou sodat jy aan My, die Here toegewy sal wees.”As jy my moet vra wat is my gunsteling boek in die Bybel, sal die Boek Hosea los hande die nobel prys wen in my hart. Dis ‘n boek wat keer op keer my hartsnare kom roer en my elke keer ‘n bietjie meer laat verstaan hoe diep God se liefde vir my is.Hosea &nb […]

Loading

Share This Content Via:

Nooit alleen nie…

Ps 23:4 “Al gaan ek ook deur ‘n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my; U stok en U staf vertroos my.” Die dag is al ‘n maand lank op my ma se kalender vasgepen, want sy vergeet mos en een oggend het sy net blind in haar een oog wakker geword, gelukkig het die sig deur die dag soort van herstel.Julle weet mos jy moet amper op avbob se stoep sit voor jy ‘n nood afspraak kan kry! So durf ek die pad Bethlehem toe aan met bejaarde ouers, Polina, ons eie edelst […]

Loading

Share This Content Via:

YOU ARE ACCEPTED BY HIS LOVE

Rom 8:29 (amp) “for those He foreknew (of whom He was swear and loved before hand), He also destined from the beginning to be molded into the image of His Son (and share inwardly His likeness)…….” This verse was recently shared during one of our bible studies and the song of Cityalight stirred my heart.  To realize I do not have anything to bring, because everything I bring was created by Him. Empty handed I rejoice, bringing praise, bring my life to the King in need […]

Loading

Share This Content Via:

Maatjie vir ‘n praatjie

Geselsies wat sy pad na jou hart vind!As ek kon kies sou ek eerder in die hoek van ‘n stil eetplekkie, by ‘n tafel vir twee saam met jou wil gesels.  Jer 33:3 “Roep My aan, Ek sal jou antwoord en jou vertel van groot en onverstaanbare dinge waarvan jy nie weet nie.”Ps 145:18 “die Here is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom in opregtheid aanroep.” Ek onthou as kind daai benoude wakker-skrik gevoel as jy beangs na jou ma roep oor jy nie seker is of dit Dinsdag of Dingaansdag i […]

Loading

Share This Content Via: