By God lê die oorwinning
Gedurende die naweek van 28 Feb tot 1 Maart is daar ‘n “Young Adults” kamp in Oranjeville aangebied. Hier het ongeveer 60 jong volwassenes bymekaar gekom, almal honger vir meer van God se Woord en opgewonde om tyd in Sy teenwoordigheid te spandeer. Die kamp was deurdrenk met oomblikke van waarheid oor wat God vir jou as jong mens wil aanbied: ‘n lewe gevul met oorwinning in die tye van verlies. Indien jy jou lewe vir Hom opoffer, sal jy tot die besef kom dat oorwinning nie afhang van jou omstandighede nie, maar hoe naby jy aan die Vader leef. Die Bybelvers wat die middelpunt van die naweek was en op almal se harte gebrand het, was 1 Korintiërs 15;57: “Aan God kom ons dank toe – Hy wat aan ons die oorwinning oor die sonde en die dood gee deur Jesus Christus ons Here!” Daar was getuienisse gedeel oor ons as jeug wat moet sterk staan teen die versoeking om jou waardes en geloofsoortuigings op te offer.
God se teenwoordigheid was werklik tasbaar gewees oor die hele naweek. Hy het deur ons almal se harte beweeg en ook geklop aan die deure wat nog toe staan.
Dit was geseënd en het voeding gegee aan siele wat elke dag die “goeie stryd stry” (2 Tim 4;7) vir ons Vader.
Elaine van Wyk
Wow… What a camp!
Love just flowed from everybody who was responsible for organising it and who helped make it run smoothly, all the way down to the people who were at camp for the very first time, and back. A couple of people gave their hearts to the Lord and what a site that is to see. The presence of the Lord could not go unrecognized this weekend. I am so grateful that I had the “conviction” in my heart to go. I got to fall back in love with the Lord, to refuil my tank, to ignight that fire in my heart once again and I could not be happier. We shared about VICTORY and how life is the battle field and the devil is the enemy. The beauty in all of this is that God is the majority. No army comes close to God. Praise the Lord that I am one of His doliders and that I already have the VICTORY through Him.
Thank you to everyone who made this weekend so special! The next camp could not come soon enough!!!
Gabriella Guccio